Lyrics Houtkruis - Prophet
O
daar
was
n
Houtkruis
Ja
n
Redder
aan
n
Houtkruis
vasgeslaan
Ja
daar
was
n
Houtkruis
En
daarom
sal
ek
sing
Ek
onthou
vir
David
Voor
die
ark
het
hy
gedans
en
juig
Na
die
kruis
van
Jesus
Hoe
sal
ons
kan
hande
vou
en
swyg
Want
daar
was
n
Houtkruis
Ja
n
Redder
aan
n
Houtkruis
vasgeslaan
Ja
daar
was
n
Houtkruis
En
daarom
sal
ek
sing
Wie
sal
my
kan
stilmaak
Wie
sal
my
kitaar
se
snaar
afbreek
Wie
sal
my
kan
doodmaak
As
my
voete
in
dans
wil
los
wil
breek
Want
daar
was
n
Houtkruis
Ja
n
Redder
aan
n
Houtkruis
vasgeslaan
Ja
daar
was
n
Houtkruis
En
daarom
sal
ek
sing
Ek
vra
nie
hoe
jy
voel
nie
As
gevoelens
hoegenaamd
besluite
raak
Dan
was
daar
nooit
die
pyn
nie
Toe
die
spykers
deur
die
bloed
Daardie
Houtkruis
raak
O
daar
was
n
Houtkruis
Ja
n
Redder
aan
n
Houtkruis
vasgeslaan
Ja
daar
was
n
Houtkruis
En
daarom
sal
ek
sing
O
daar
was
n
Houtkruis
N
Redder
aan
n
Houtkruis
vasgeslaan
Ja
daar
n
Houtkruis
En
daarom
sal
ek
sing
Daar
was
n
Houtkruis
En
daarom
sal
ek
sing
1 Popoliedjie
2 Psalmternatieweliedjie
3 Vleesliedjie
4 Houghtonliedjie
5 Woordeliedjie
6 Jesu
7 Kind Words
8 Moerbeiboerliedjie
9 Travelliedjie
10 Heilige-Koeieliedjie
11 Miljoen-Bladsy-Boekliedjie
12 Nuwe Wynsak
13 Eli Lama Sabagtani
14 Vlugplek
15 Slapgesluimerliedjie
16 Nagmaal
17 Houtkruis
18 Dan Moet Ek Glo
19 Sê Die Engeleliedjie
20 Ek is hier
21 Fixing People
22 Vuurliedjie
23 Getsemane
24 Opstaanliedjie
25 Kersfeesliedjie
26 Moenie-worry-gospelliedjie
27 Sondaar-En-Sy-Maatjieliedjie
28 Varkieliedjie
29 Suur Tier
30 Kerkraadrap
31 Ban Hom Uit Die Sinagogeliedjie
32 Asemliedjie
33 Corner Store
34 Genadeliedjie
35 Ribbenbeenliedjie
36 Leweliedjie
37 Droomloosliedjie
38 Tweedehandse Harte
39 Seerkryliedjie
40 Elkeen Verkoop Ietsliedjie
41 Paradysplagiaat
42 Greffelliedjie
43 Buite My Sinneliedjie
44 Afrikaliedjie
45 Die Lewe Loop Liedjie
46 52 Weke In Julieliedjie
47 Stukkende TV Liedjie
48 Pastorale Gebed
49 Waarvoor Is Jy Bang?
50 Diep In Die See
Attention! Feel free to leave feedback.