Lyrics
Hoe
bepaal
mens
die
waarde?
Miljoene
mense
op
aarde.
En
ek
vind
jou,
geluk
klop
aan
my
deur.
Weet
jy
hoe
hard
ek
al
baklei
het?
En
hoe
die
wêreld
my
verlei
het.
En
toe
kom
jy,
'n
wonderwerk
gebeur.
My
Angel-face,
ek
sal
jou
nooit
verlaat.
Altyd
jou
hart
in
my
hande
dra.
Glo
my,
my
engel
ek
hoort
by
jou.
Belowe
jou,
ek's
joune.
My
Angel-face
as
ons
ons
foto's
kyk.
Die
mooiste
memories
van
ek
en
jy.
Dit
maak
nie
saak
wat
die
mense
sê.
Ons
liefde
is,
vir
altyd.
Instrumenteel
Ek
dink
nou
terug
aan
ons
skooldae.
'N
Duisend
kinders,
duisend
vrae.
Oor
waar
en
hoe
en
wie's
vir
wie
bedoel.
As
jy
maar
weet
hoe
ek
gewonder.
Sou
ek
my
lewe
dalk
ook
sonder.
Daai
iemand
leef,
wat
weet
nie
hoe
ek
voel.
My
Angel-face,
ek
sal
jou
nooit
verlaat.
Altyd
jou
hart
in
my
hande
dra.
Glo
my,
my
engel
ek
hoort
by
jou.
Belowe
jou,
ek's
joune.
My
Angel-face
as
ons
ons
foto's
kyk.
Die
mooiste
memories
van
ek
en
jy.
Dit
maak
nie
saak
wat
die
mense
sê.
Ons
liefde
is
vir
altyd.
My
Angel-face,
ek
sal
jou
nooit
verlaat.
Altyd
jou
hart
in
my
hande
dra.
Glo
my,
my
engel
ek
hoort
by
jou.
1 Haar Liefde
2 Jessica
3 Dis Verby
4 Hokaai Stoppie Lorrie
5 Seblief
6 My Angel Face
7 Ek Sal Jou Moet Laat Gaan
8 Crazy Lief Vir Jou
9 Koning van Harte
10 Hier Binne - Klop 'n Boere Hart
11 Breek die Ys
12 Verskietende Sterre
13 Warm Girls En Koue Bier
14 Ons Soek net Country
15 Wys My Hoe
16 Harte Van Goud
17 Reënboog
18 My Hart Klop Hard
19 Ek Wil 'N Bietjie Van Jou Liefde He
20 Hierdie Skoen Gaan Pas
21 Kom Ons Staan Saam
22 Cleopatra
23 Ek Het Jou Nodig
24 Soek Jou Hier, Soek Jou Daar
25 Sneeuprinses
26 Reg Hier In die Middel
27 Jy Was Reg Bokkie Baby
28 Wanneer laas
29 Maar as Jy Weg Moet Gaan
30 Hurricane Jenny
31 Ek's Verlief Op Jou
32 7 Dae 7 nagte
33 Vat My Hand
34 Verslaaf Aan Jou
35 Jy Maak My Mal
36 Ek Wens Jy'S Myne
37 Die Hemel Treur
38 Heeltemal Niks
39 Laat ons Liefde Val Soos Reën
40 Die Lekker Ou Wals
Attention! Feel free to leave feedback.