Lyrics Jessica - Ray Dylan
Jessie
ek
onthou
toe
ons
nog
kinders
was.
Daai
sproete
en
daai
dimpels
wat
so
maklik
lag.
Drome
gedroom
in
die
lang
gras
by
die
vlei.
Hoe
ons
eendag
groot
sou
word.
En
altyd
saam
wees
Jessie
ek
en
jy.
Jessica!
Jy
kan
maar
glo
Jessie
baby
daar's
geen
ander
een.
Hierdie
hart
brand
droomgedagtes
net
oor
jou.
Jessica!
Dit
was
net
ons
op
die
strand
toe
die
son
sak
ek
onthou.
Jessica!
Kom
kyk
Jessie
baby
kom
kyk
wat
ek
bedoel.
As
ek
sê
ek
is
op
my
knieë,
net
oor
jou.
Jessica!
En
toe
dit
lig
word
was
jy
warm,
om
my
gevou.
Jessie
ek
onthou
nog
daardie
eerste
soen.
Jou
oë
se
bruin
agter
die
paviljoen.
Die
wind.
die
son.
jou
mond.
Jy
het
gevra
of
ek
van
jou
hou?
Ek
lief
jou
Jessie
my
baby
ek
sê
dit
nou.
Jessica!
Jy
kan
maar
glo
Jessie
baby
daar's
geen
ander
een.
Hierdie
hart
brand
droomgedagtes
net
oor
jou.
Jessica!
Dit
was
net
ons
op
die
strand
toe
die
son
sak
ek
onthou.
Jessica!
Kom
kyk
Jessie
baby
kom
kyk
wat
ek
bedoel.
As
ek
sê
ek
is
op
my
knieë,
net
oor
jou.
Jessica!
En
toe
dit
lig
word
was
jy
warm,
om
my
gevou.
Jessica!
Instrumenteel
Jessica!
Jessica!
Jessica!
Kom
kyk
Jessie
baby
kom
kyk
wat
ek
bedoel.
As
ek
sê
ek
is
op
my
knieë
net
oor
jou.
Jessica!
En
toe
dit
lig
word
was
jy
warm
om
my
gevou.
Jessica!

1 Breek die Ys
2 Jy Maak My Mal
3 Hier's ons nou
4 Ons Soek net Country
5 Wanneer laas
6 To All The Girls I've Loved Before
7 Verskoning
8 Hoe Kan Ek Weet
9 Kom Terug
10 7 Dae 7 nagte
11 Wat van Nou
12 Ek Het Jou Nodig
13 Live On
14 Asemloos
15 Kry Jou Ry
16 Die Meisies
17 Dit Is Myne
18 Major Tom
19 Jessica
20 Here I Am
21 Treffer na Treffer (Hitmix)
Attention! Feel free to leave feedback.