Lyrics Maar as Jy Weg Moet Gaan - Monique , Ray Dylan
Jy
hoef
my
nie
te
sê,
ek
weet
hoe
jy
voel
Ek
glo
jy
leef
jou
lewe
soos
jy
binne
jou
voel
En
ek
verstaan
die
dag
sal
kom,
maar
tog
is
ek
bang
Hoe
dit
voel
as
jy
moet
gaan
Maar
as
jy
weg
moet
gaan
Dan
hou
ek
jou
nie
langer
vas
Vlieg
weg
op
jou
lewensvlug
Dalk
kom
jy
eendag
trug
Ek
weet
dat
jy
moet
gaan
En
jy
kan
nie
meer
langer
bly
Miskien
is
dit
beter
so,
vir
jou
en
vir
my
Daar
was
dan
soveel
twyfel,
nou
is
daar
net
spyt
My
gedagtes
maak
my
klaar
van
onsekerheid
Ek
weet
dis
tyd
dat
jy
moet
gaan
Maar
my
hart
breuk
binne
my
om
dit
sonder
jou
te
begin
Maar
as
jy
weg
moet
gaan
Dan
hou
ek
jou
nie
langer
vas
Vlieg
weg
op
jou
lewensvlug
Dalk
kom
jy
eendag
trug
Ek
weet
dat
jy
moet
gaan
En
jy
kan
nie
meer
langer
bly
Miskien
is
dit
beter
so,
vir
jou
en
vir
my
Dis
lank
nog
nie
te
laat
nie,
sal
jy
my
onthou
Want
my
deur
sal
altyd
oopstaan
net
vir
jou
Maar
as
jy
weg
moet
gaan
Dan
hou
ek
jou
nie
langer
vas
Vlieg
weg
op
jou
lewensvlug
Dalk
kom
jy
eendag
trug
Ek
weet
dat
jy
moet
gaan
En
jy
kan
nie
meer
langer
bly
Miskien
is
dit
beter
so,
vir
jou
en
vir
my
1 I Believe in You
2 Waltzing Maria
3 Pienk Champagne
4 Agter Elke Man
5 Ek Kan Jou Nie Vergeet Nie
6 Power of Love
7 Maar as Jy Weg Moet Gaan
8 Kom Ons Loop Weg Vanaand
9 Sê My Hoe
10 Sê Dit Met Jou Hart
11 Ek Wil Vir Jou
12 Liewe Land
13 Met 'n Tas en 'n Jas
14 If I Could Turn Back Time
15 Perfect Romance
16 Blou (Sonder Jou)
17 Gister Is Verby
18 I Was Made for You
Attention! Feel free to leave feedback.