Lyrics Strandfontein - Ray Dylan
Dit
was
′n
helder
maanskynaand
Daar
op
Strandfontein
se
strand
Toe
stap
net
ek
en
jy
En
ons
loop
hand-aan-hand
Met
ons
pype
opgerol
En
ons
tone
in
die
koue
sand
En
eenkant
by
die
kommetjie
Was
daar
fosforliggies
wat
brand.
Ek
beloof
aan
jou
die
see
Met
die
maan
en
die
sterre
saam
Jou
liefde
is
vir
my
'N
vreemde
wentelbaan
Ek
beloof
aan
jou
die
see
Met
die
maan
en
die
sterre
saam
Jou
liefde
bly
vir
my
′N
vreemde
wentelbaan.
Sout
is
die
smaak
op
jou
lippe
As
jou
so
sagkuns
soen
Die
water
klots
teen
die
klippe
Wat
anders
kan
ek
doen?
Die
maan
het
agter
'n
wolk
verdwyn
Maar
ons
liefde
sal
nooit
kwyn
Dit
sal
net
altyd
sterker
groei
Soos
die
see
en
die
gety.
Dit
is
'n
helder
maanskynaand
Hier
op
Strandfontein
se
strand
Nou
loop
ek
hier
alleen
Met
my
hart
hier
in
my
hand
Met
my
pype
opgerol
En
my
tone
in
die
koue
sand
En
eenkant
by
die
kommetjie
Was
daar
fosforliggies
wat
brand.
Ek
beloof
aan
jou
die
see
Met
die
maan
en
die
sterre
saam
Jou
liefde
is
vir
my
′N
vreemde
wentelbaan
Ek
beloof
aan
jou
die
see
Met
die
maan
en
die
sterre
saam
Jou
liefde
bly
vir
my
′N
vreemde
wentelbaan.
1 Ek Wil 'N Bietjie Van Jou Liefde He
2 Stout, Jy'S Stout
3 My Angel Face
4 Ek Wens Jy'S Myne
5 Strandfontein
6 Dit Lyk Vir My Jy Kyk Vir My
7 Verder As Die Verste Ver
8 Vat Jou Goed En Trek
9 Ons Song
10 Whole Lot Of Leavin
11 Nog 'N Bietjie Meer
12 Jy's Beautiful En Ek Is Lief Vir Jou
13 Goed, Beter, Beste
14 As Ek Eendag Groot Is
15 As Ek Jou Moet Verloor
16 Roxette Medley (Met Elizma Theron): The Look / Joyride / Dressed For Success / Dangerous / How Do You Do
Attention! Feel free to leave feedback.