Refentse - Baie Gevaarlik Lyrics

Lyrics Baie Gevaarlik - Refentse



Daar′s 'n vrou in die View, ons noem haar sommer Sannie
Ek wou nog vir haar sê, maar die tannies sy kannie
Sy ry rond in ′n BMW
As tannie Sannie gas gee, moet jy wickets keer
Sy's die vrou van 'n miljoenêr
Hy′s ′n Dokter en 'n Lawyer en ′n moviester
Hy werk vêr in die VSA
Vlieg 'n Jet vir al die kuiers in die RSA
(Baie gevaarlik)
Baie gevaarlik, stop dit dadelik
Jy wil maar jy mag nie, dis die wet wat
Maar wie gaan more oggend in jou arms lê?
Gevaarlik, stop dit dadelik
Jy speel met vuur, jy′s 'n wille dier
Heito!, moenie worry nie, dis lekker hier by jou
Heito!, moenie worry nie, dis lekker hier by jou
Tannie Sannie was die bruid van ′n haelgeweer troue
Volksiebus, Honeymoon, skuiling teen die koue
Dit was die tyd van die Hippies innie Kaap
Soen haar lippe, maak haar warm, het maar min geslaap
Die tannies van die View, hou nie van tannie Sannie
Sy wandel in geluk, en daar's min wat sy nie kannie, sy
Sy die girl, sy't ′n PVA
In haar motor speel ′n plaat uit die FAK
(Baie gevaarlik)
Nooi, nooi, die Riekooi nooi
Die Riekooi is gemaak
Die Riekooi is vir my gemaak
Om daarop te slaap
Nooi, nooi, die Riekooi nooi
Die Riekooi is gemaak
Die Riekooi is vir my gemaak
Om daarop te slaap
Baie gevaarlik, stop dit dadelik
Jy wil maar jy mag nie, dis die wet wat
Maar wie gaan more oggend in jou arms lê?
Gevaarlik, stop dit dadelik
Jy speel met vuur, jy's ′n wille dier
Heito!, moenie worry nie, dis lekker hier by jou
Heito!, moenie worry nie, dis lekker hier by jou
Jam blikke, vis blikke, 3 x 3
Ons is, ons is, weet julle wie?
Aan al my tannies, as die dinge soms moeilik raak
Onthou die liefde is die lewe, en jy maak nog saak
Jy vra genade vir die kinders, bietjie water vir die gras
Dat die strale van die son op my rug sal bak
Jy lees kinderlike stories met 'n kinderlike lag
Jy′s 'n rots, bring lewe, ′n geleier van krag
(Baie gevaarlik)
Baie gevaarlik, stop dit dadelik
Jy wil maar jy mag nie, dis die wet wat
Maar wie gaan more oggend in jou arms lê?
Gevaarlik, stop dit dadelik
Jy speel met vuur, jy's 'n wille dier
Heito!, moenie worry nie, dis lekker hier
Gevaarlik, stop dit dadelik
Jy wil maar jy mag nie, dis die wet wat
Maar wie gaan more oggend in jou arms lê?
Gevaarlik, stop dit dadelik
Jy speel met vuur, jy′s ′n wille dier
Heito!, moenie worry nie, dis lekker hier by jou
Heito!, moenie worry nie, dis lekker hier by jou
Heito!, moenie worry nie, dis lekker hier by jou
Heito!, moenie worry nie, dis lekker hier by jou
Heito!, moenie worry nie, dis lekker hier by jou



Writer(s): Adolf Vorster, Don Kelly, Marc Brendon, Refentse Morake


Refentse - Liefdegenerasie
Album Liefdegenerasie
date of release
28-09-2018




Attention! Feel free to leave feedback.