Lyrics Halala Afrika - Refentse
Toe
die
wêreld
hier
nog
jong
was
en
die
horison
wyd
en
oop
Was
dit
groen
hier
in
die
halfrond,
suid
van
die
ewenaar
En
in
die
skemer
as
die
son
sak
en
die
beeste
huis
toe
loop
Klink
die
roepstem
van
die
vrouwe
oor
die
heuvels
van
die
land:
Halala,
ewig
is
ons
Afrika.
Tula
tula
mtanami,
tula
tula
sanaboni,
tula
tula
mtanami,
Ubab
uzobuya
sihlale
naye,
ubab
uzobuya
sihlale
sonke,
Hmmm-Hmmm
Toe
kom
die
skepe
uit
die
weste,
wit
seile
oor
die
see
Om
te
vra
vir
koos
en
water
en
te
bly
vir
so
veel
meer.
En
die
land
wat
een
tyd
oop
was,
die
land
het
ons
verruil
Vir
die
ghetto's
van
die
stede
is
ons
koperdraad
gegee.
Halala,
ewig
is
ons
Afrika
Halala,
sasiphila,
kamnandi,
halala,
mayibuye
Afrika
Tula
tula
mtanami,
tula
tula
sanaboni,
tula
tula
mtanami,
Ubab
uzobuya
sihlale
naye,
ubab
uzobuya
sihlale
sonke,
Hmmm-Hmmm
Daar
was
rykdom
in
die
maag
van
ons
moeder
Afrika
Diamante
en
ook
steenkool,
goud,
edel
metaal
En
die
mense
word
die
slawe
hier
want
die
mense
word
betaal
Om
te
tonnel
in
die
aarde
elke
greintjie
uit
te
haal
En
die
groot
en
oop
grasvlaktes
span
dit
toe
met
doringdraad
En
van
die
olifant
tot
die
gemsbok
al
die
diere
moes
kom
buig
Voor
die
mag
van
die
grootwildjagter
voor
die
mag
van
sy
groot
geweer
Totdat
net
die
stilte
oorbly,
totdat
net
die
stilte
heers.
Halala,
ewig
is
ons
Afrika.
Halala,
sasiphila,
kamnandi,
halala,
mayibuye
Afrika
Sasidjapolutjoloythina
Halala,
sasiphila,
kamnandi,
halala,
mayibuye
Afrika
Attention! Feel free to leave feedback.