Riana Nel - Hoe Kan 'n Man Lyrics

Lyrics Hoe Kan 'n Man - Riana Nel




Die winter het tussen ons kom
Bring ons nader aan wat ons vanaand wil
Maar wat jy nie nou kan
Kan ek aanvoel in die stilte
Jou krag het my nog altyd hoop gegee
En selfs jy bloei nes elke ander man
En wat jy nie self kon doen
Moes jy oorgee aan ′n ander
Daar is hoop vir wanneer ons twyfel
'N belofte wat ons in kan glo



Writer(s): Riana Nel



Attention! Feel free to leave feedback.
//}