Riana Nel - Tweede Kans Lyrics

Lyrics Tweede Kans - Riana Nel




Daar was n tyd in hiedie lewe
Wat ek vrede wou maak.
Met die hartseer en alleenheid
Wat so hard met my praat.
Nou sit ek op die vlaktes van die ou
Transvaal.
En elk van my gedagtes voel asof hulle verdwaal.
Na n moontlikheid van more en n hart wat lief kan he. Sonder twyfel dat daar tog n rede was.
Want ek weet dat ek weet



Writer(s): Ewald Coleske, Riana Nel



Attention! Feel free to leave feedback.
//}