Lyrics More Lyk Dit Anders - Rina Hugo
Môre
lyk
dit
anders
met
die
dag
se
eerste
son
Môre
lyk
dit
anders
met
die
dag
se
eerste
son
Kyk
met
nuwe
oë
na
die
lig
en
kleur
wat
kom
Hoe
kan
dit
dan
anders
as
die
donker
nag
verloor
Kyk
'n
nuwe
dag
begin
weer
voor
Lees
in
elke
hartklop
van
beloftes
en
van
hoop
Leer
opnuut
dat
drome
die
pad
vooruit
moet
loop
Môre
lyk
dit
anders
volg
die
sonneblom
se
gang
Draai
jou
hart
se
huis
om
lig
te
vang
Môre
lyk
dit
anders
as
die
dagbreek
aan
jou
raak
Kyk
met
nuwe
oë
na
wat
die
lewe
mooi
kan
maak
Hoe
kan
dit
dan
anders
as
ons
uitreik
na
mekaar
Saam
net
koers
kan
hou,
jaar
na
jaar
Môre
lyk
dit
anders
met
die
dag
se
eerste
son
Kyk
met
nuwe
oë
na
die
lig
en
kleur
wat
kom
Hoe
kan
dit
dan
anders
as
die
donker
nag
verloor
Kyk
'n
nuwe
dag
begin
weer
voor
Lees
in
elke
hartklop
van
beloftes
en
van
hoop
Leer
opnuut
dat
drome
die
pad
vooruit
moet
loop
Môre
lyk
dit
anders
volg
die
sonneblom
se
gang
Draai
jou
hart
se
huis
om
lig
te
vang
Draai
jou
hart
se
huis
om
lig
te
vang

1 As Sterre Stralend Brand
2 Time To Say Goodby
3 More Lyk Dit Anders
4 All Kinds of Everything
5 Jy is Die Lig
6 Die Swaeltjie
7 Don't Cry For Me Argentina
8 Tjienkerientjie
9 Verlore En Alleen
10 'N Lig Wat Skyn Soos Jy
11 Love Changes Everything
12 Jy Blink Werklikheid vir my
13 Liefde Op Retoer
14 Wie Kan Die Liefde Ooit Verstaan
15 I Have a Dream
Attention! Feel free to leave feedback.