Robbie Wessels - Brief Vir Brollocks Lyrics

Lyrics Brief Vir Brollocks - Robbie Wessels



Beste Brolloks
Ek voel eienaardig om vir jou nou hierdie brief te skryf
Maar jy's my boetie, en ek moet dit uit my system brei
Hulle mens gaan oorsee mos om jouself te vind
Om te gaan seker maak of is jy pa en ma se kind
In 'n park het ek gistraand gedink ek sien vir my
Maar toe ek nader loop toe sien ek, dis nie ek nie, dis jy
Jou hare was gekoek en op jou skouers
Daar was melk in jou baard
Op jou hemp het daar gestaan: " Ek mis my ouers"
Jy was bang en desperaat
Jy't na Pilchards en na knoffel en na sweet geruik
Daar was plaak in jou tanne
Toe jy my sien het dit gelyk of jy verby my kyk
Toe jy: " Wat die manne"
Living in the dream
Living in the dream
Living in the dream
Living in the dream
Nou dis winter hier in Holland, en ek vir jou
Jy kan bly wees jy't vir Poepsak om aan vas te hou
Want hier het dit gelyk of jy alleen rondloop
Ek onthou nou, jy't vir elk van ons 'n pie gekoop
Want toe ek vra of jy da'm geld het, het jy "Ja" geknik
Maar met trane in jou toe aan jou pie verstik
Ek vra toe: " waarna toe van hieraf?", jy Vietnam
Om te gaan fight vir jou land
Terwyl jy kleingeld en uitduik in 'n wensdam
Die Pond is sterk teen die Rand
Toe begin jy goed te wat glad nie sin maak
Soos "viva, die Viëtnamees"
En jy bewe van die koue, in die wensdam
En die snot vries in jou neus
Living in the dream
Living in the dream
Living in the dream
Living in the dream
Nou ek hoop nie jy's ontsteld nie, maar ek moet jou
Hierdie ding het my gepla, en op my hart gelê
O, ja, 'n vriend het my gebel, gesê hy't hom verbeel
Hy my gesien waar ek in België my hart uitspeel
Met my kitaartas op die grond, in die reën en in die wind
So ek's oppad soontoe, om myself te gaan vind
Dis lyk my vyf-en-twintig Euro 'n lisensie
Om te kan sing op die straat
Maar hulle gee dit nie sommer vir 'n mens nie
Tensy jy mooi met hulle praat
En dan wil ek die 'Leeuloop' in Parys gaan sing
Iewers in 'n Rock 'n Rol Bar
Dan wil ek teruggaan na my land en na my mens toe
Want pa het my daar iewers gewaar
Living in the dream
Living in the dream
Living in the dream
Living in the dream
Living in the dream
Living in the dream
Living in the dream
Living in the dream
P.S. "Groete vir Poepsak"




Robbie Wessels - Afrika Sonsak
Album Afrika Sonsak
date of release
08-12-2017




Attention! Feel free to leave feedback.