Lyrics Reënboognooi - Robbie Wessels
Daai
aand
was
jy
so
oulik
Jou
oe
was
so
aanskoulik
mooi
Dat
al
ken
jy
n
manuever
Die
sterkste
paint
remover
Jou
prentjie
in
my
hart
sal
daar
bly
As
ek
laat
slaap
in
die
more
As
ek
wegraak
innie
nag
Dan
droom
ek
van
n
meisie
Wat
my
elke
dag
laat
lag
Ek
droom
van
haar
hande
Ek
droom
van
haar
oe
Ek
droom
van
haar
hare
En
ek
wens
sy
wil
glo
Sys
my
reenboognooi
My
reenboognooi
Jy
is
so
mooi
My
reenboognooi
Jy
is
so
mooi
My
reenboognooi
Jy
is
so
mooi
My
reenboognooi
Sy
dink
eks
misluk
Al
was
jy
so
verskriklik
kwaai
Sal
jou
naam
nogsteeds
geverf
bly
Jou
lippe
uitgekerf
bly
En
in
al
die
eensaam
ure
om
my
draai
As
ek
laat
slaap
in
die
more
As
ek
inkruip
innie
nag
Dan
droom
ek
van
n
meisie
Wat
my
elke
dag
laat
lag
Ek
droom
van
haar
hande
Ek
droom
van
haar
oe
Ek
droom
van
haar
hare
En
ek
wens
sy
wil
glo
Sys
my
reenboognooi
My
reenboognooi
Jy
is
so
mooi
My
reenboognooi
Jy
is
so
mooi
My
reenboognooi
Jy
is
so
mooi
My
reenboognooi
Jy
het
alles
omver
kom
gooi
My
reenboognooi
My
reenboognooi
My
reenboognooi
![Robbie Wessels - Grootste Treffers](https://pic.Lyrhub.com/img/n/l/0/u/5nsjmiu0ln.jpg)
1 Leeuloop
2 Halley se Komeet
3 Hou Vas Jou Matras
4 Asseblief My Lief
5 My Vissermanvriend se Pa
6 Waar Le Jy Vanaand
7 Verbode Vrugte
8 Pieter van Zyl
9 Hartswater
10 Angeline
11 Skinnidip
12 Snoekie
13 Aan Jou van My
14 John West
15 Reënboognooi
16 Selftan Lotion - Live
17 Hou Die Springbok Mighty High
18 Die Cheetah Song
19 Staan Terug vir Die Manne in Wit
20 Treffer na Treffer (Hitmix)
Attention! Feel free to leave feedback.