Snotkop - As Daar Geen Môre Was Lyrics

Lyrics As Daar Geen Môre Was - Snotkop



As daar geen môre was
Sou ek my spaargeld plunder
En dit alles net so weggee
Vir die glimlag van ′n vreemdeling
Die eerste beste drukkie
Kry my sente sonder twyfel.
As daar geen more was
Sou ek dit doen vir die lekkerte
Want ek is wie ek is
Ek leef net soos ek wil
Sal patricia tweet
Om te se sy is so beautiful.
Want al die sekondes die tik weg
En as jy dink
Die lewe wag vir jou
Die hier, dis weg.
Leef vir die dag en dink nie aan more
Want jy weet nie wat jou daarna tref.
So loop met 'n lag
Vergeet van jou sorge
Want more is vandag se stres.



Writer(s): Francois Henning, Yesser Roshdy, M Chin-jauw-kong, F Remak, R Lisse, O Chelius


Snotkop - Soos 'n Boss
Album Soos 'n Boss
date of release
18-07-2014




Attention! Feel free to leave feedback.