Snotkop - Party Heelnag Lyrics

Lyrics Party Heelnag - Snotkop



Want ons gaan party heelnag en slaap deur die dag
Elke oggend voel net soos Saterdag
(Sit dit op)
(Snotkop)
(Chop chop chop)
(Komaan)
Hier's nog 'n rede yeah
Geniet als in jou lewe yeah
Komaan en sit jou glas so in die lug
As jy lus vir dit is en ons party whoa
Soveel probleme yeah
Vergeet dit en vergewe yeah
Jy sien daar is 'n vuur wat in jou brand
Dis 'n fees vanaand so ons party whoa
Weet maar ons gaan alles vergeet wat hulle ons wou leer
Ja want ons breek weer al die reëls wat ons ken
Daar is geen beheer, ja wie gaan ons keer
Nee baby daar is niemand wat die party kan stop so sit dit op
Want ons gaan party heelnag en slaap deur die dag
Elke oggend voel net soos Saterdag
Al ons probleme net vergeet dit kan tot more wag
So komaan, komaan, komaan
Ja ons gaan party heelnag en slaap deur die dag
Elke oggend voel net soos Saterdag
Al ons probleme net vergeet dit kan tot more wag
So komaan, komaan, komaan
Dis ongelooflik yeah
Jy weet jy's asemrowend yeah
Ons lewe net soos rebels met 'n doel
As jy vry wil voel kom ons party whoa
So gee my spasie yeah
Want ek wil heelnag party yeah
Vanaand gaan ons die dorp op pandoneur
En op sy rug omkeer kom ons party whoa
Weet maar ons gaan alles vergeet wat hulle ons wou leer
Ja want ons breek weer al die reëls wat ons ken
Daar is geen beheer, ja wie gaan ons keer
Nee baby daar is niemand wat die party kan stop so sit dit op
Want ons gaan party heelnag en slaap deur die dag
Elke oggend voel net soos Saterdag
Al ons probleme net vergeet dit kan tot more wag
So komaan, komaan, komaan
Ja ons gaan party heelnag en slaap deur die dag
Elke oggend voel net soos Saterdag
Al ons probleme net vergeet dit kan tot more wag
So komaan, komaan, komaan
Ja ons gaan party tot die son op kom
Ja ons gaan rock tot die polisie kom
So kom vergeet van jou probleme daar's niks wat ons keer nie
So party en geniet jou lewe
Want ons gaan party heelnag en slaap deur die dag
Elke oggend voel net soos Saterdag (Chug chug chug)
Al ons probleme net vergeet dit kan tot more wag
So komaan, komaan, komaan
Ja ons gaan party heelnag en slaap deur die dag
Elke oggend voel net soos Saterdag (Heelnag) (Chug chug chug)
Al ons probleme net vergeet dit kan tot more wag
So komaan, komaan, komaan
(Let's party vanaand)
Whoa




Snotkop - Ek Laaik van Jol
Album Ek Laaik van Jol
date of release
14-03-2014




Attention! Feel free to leave feedback.