Lyrics Blou - Spoegwolf
Jy's
blou
en
jy's
groen
Jy
draai
en
dit
soen
Die
dood
uit
my
rug
Die
oewerlig
Onder
ons
bene
Vertel
al
jou
vriende
Ons
het
God
gesien
op
die
swaai
Laat
my
nou
na
jou
luister
Laat
lê
en
laat
fluister
Jou
wimpers
op
my
Splinters
van
lig
Kom
uit
die
donker
Vertel
al
jou
vriende
Daar's
weer
sterretjies
in
die
tuin
En
dis
blou
en
dis
groen
Dit
draai
en
dit
soen
Nog
die
dood
in
sy
rug
Die
oewerlig
Onder
ons
bene
Vertel
al
jou
vriende
Ons
het
God
gesien
Op
die
swaai!
1 Koma (As Ek Hier Uit Kan Kom)
2 Storm
3 Kar in Die Reën
4 Blou
5 Skemer (Maria)
6 Die Rivier
7 Gaan Huistoe, Ek Kom Nou
8 Lenie Blou III
9 Rooi En Saffier
10 Sy Dra Wit Op Die Brug
11 Mayday
12 Word Wakker
13 Bokser
14 Golwe
Attention! Feel free to leave feedback.