Spoegwolf - Koma (As Ek Hier Uit Kan Kom) Lyrics

Lyrics Koma (As Ek Hier Uit Kan Kom) - Spoegwolf



Twee siele ontmoet mekaar
In vierhonderdduisend jaar
Is daar niemand anders nie?
Ek weet nie
Hel, ek sou dankbaar wees
Al sien ek jou die eerste keer
In die vuur
Hey, man, sorry
Ek't nie geweet jy't die bákkie nodig nie ...
Laat ek gou hier kyk ...
Daan! Hoop dit gaan goed! Wat maak jy môreaand?
Jy't nie dalk lus om saam met my 'n troue by te woon nie?
Carmen se suster trou
En dit sal lekker wees om jou daar te
As jy sou lus wees vir,
Ja, bietjie iets anders doen
Laat weet my môreaand
Ek glo in jou
En jou goue jare
Dis wild daar buite
Jy weet daar's niks so wild soos ek nie
Dalk het ek my verbeel
God is geel
Maar ons kan nie na hom kyk nie
Ons kyk na mekaar
As ek hier uit kan kom
Draai ek die wêreld om
En keer ek die donker see
Om dit terug vir die skare te gee
Of vir jou
En jou laaste gesonde verstand
Ek's okay
Ja, vir jou
En jou laaste gesonde verstand
Jy's okay



Writer(s): Daniël Du Toit


Spoegwolf - Koma
Album Koma
date of release
14-02-2019




Attention! Feel free to leave feedback.