Lyrics In Die RSA - Steve Hofmeyr
Van
my
draadkar
dae
Tot
ek
huis
verlaat
Waar
ek
staan
of
val
Sal
jy
my
begrawe
In
die
RSA!
In
die
RSA!
In
die
RSA!
In
die
RSA!
Draadkar,
biltong,
brandewyn,
bedonnerd
Maroelabaskoelte,
kierie
vir
die
kierangdop
Mamba,
malva,
ma
se
melkkos,
blatjang
Windpompwater,
wie
se
blerrie
kerrie
brand
In
die
RSA!
In
die
RSA!
In
die
RSA!
In
die
RSA!
Kaapstad,
Bloemfontein
Pretoria
en
Jo'burg
Township,
tuisgemaak,
mielies
op
die
konka
Kaiings
en
kafferbier,
en
Kanna
hy
ko
huistoe
In
Kisklere
uitgevat
Nkalakatha
vuistoe
In
die
RSA!
In
die
RSA!
In
die
RSA!
In
die
RSA!
Vetkoeksister,
Spiekeries
se
Spookasem
Ruiter
in
Swartkat,
Rooirok-bokapater
Mama
Tembu
dip-die-puthu,
ahah,
bietjie
bietjie
Rolbosbraaivleis,
o
Ryperd
op
my
ramkietjie
In
die
RSA!
In
die
RSA!
In
die
RSA!
In
die
RSA!
Van
my
draadkar
dae
Tot
ek
huis
verlaat
Waar
ek
staan
of
val
Sal
jy
my
begrawe
In
die
RSA!
In
die
RSA!
In
die
RSA!
In
die
RSA!
In
die
RSA!
In
die
RSA!
In
die
RSA!
In
die
RSA!
In
die
RSA!
In
die
RSA!
Ons
vir
jou
Suid-Afrika
In
die
RSA!
1 I Won't Give Up
2 Sproetjies
3 Delta Dawn
4 Glimlag
5 Michael Row The Boat
6 Tips Of My Fingers
7 Transkaroo
8 Die Gezoem Van Die Bye
9 Sonder Jou
10 Kinders Van Die Wind
11 Million Drums
12 Die Wilgerboom
13 Liefde Is My Nooi Se Naam
14 Too Late To Say Goodbye
15 Dankie
16 In Die RSA
17 Maak Die Bulle Almal Bokke
18 Tjoklitbeksoentjies
Attention! Feel free to leave feedback.