Steve Hofmeyr - Rut Lyrics

Lyrics Rut - Steve Hofmeyr




En ek wil gaan waar jy gaan
Ek sal by jou bly ek
Sal staan waar jy staan
My siel in joune stort
Ek wil in jou wêreld lewe
Ek wil oor jou waak
Ek wil sterf waar jy sterf
En daar begrawe word
Ek vra of jy iets hemels in die uur vir my sal
Dat jy my nie hier sal los nie, my vir altyd sal wil
Want ek weet nou ek is niks nie, as ek sonder jou moet gaan
Dis die heel beste bestemming, kom ek saam met jou daar aan
Ek wil gaan waar jy gaan
Ek sal by jou bly ek
Sal staan waar jy staan
My siel in joune stort
Ek wil in jou wêreld lewe
Ek wil oor jou waak
Ek wil sterf waar jy sterf
En daar begrawe word
Sy haar van is Bybels, haar doop naam is gebid
Haar pa noem haar Naomi maar vandag is sy my Rut
Want ek weet nou ek is niks nie, as ek sonder jou moet gaan
Dis die heel beste bestemming, kom ek saam met jou daar aan
Ek wil gaan waar jy gaan
Ek sal by jou bly ek
Sal staan waar jy staan
My siel in joune stort
Ek wil in jou wêreld lewe
Ek wil oor jou waak
Ek wil sterf waar jy sterf
En daar begrawe word
Ek wil gaan waar jy gaan
Ek sal by jou bly ek
Sal staan waar jy staan
My siel in joune stort
Ek wil in jou wêreld lewe
Ek wil oor jou waak
Ek wil sterf waar jy sterf
En daar begrawe word
Ek sal saam jou bid
Ek sal saam jou bid



Writer(s): Steve Hofmeyr


Steve Hofmeyr - RUT
Album RUT
date of release
24-05-2024

1 Rut




Attention! Feel free to leave feedback.
//}