Lyrics Vloed - TWEE
Vloed
Luister
bietjie
dat
ek
jou
kan
vertel
Van
die
dinge
wat
wel
vir
my
sin
maak
Breek
daai
reël
van
jou
en
gee
vir
my
Een
en
ek
sal
vir
jou
reën
as
ek
moet
Mense,
water,
dorings
en
leuens
Dis
eenvoudig
of
het
jy
vergeet
Ek
sal
opstaan
as
jy
sê
ek
moet
Daar
is
wete,
jy
weet
jy
ken
my
goed
Dalk
moet
ons
omdraai
terugkeer
dit
als
verhoed
Ons
bou
'n
huis,
maar
ons
weet
daar
kom
'n
vloed
Luister
bietjie
dat
ek
vir
jou
kan
sê
van
wat
ek
wil
hê
dis
dalk
sonde
Breek
daai
reël
van
jou
en
maak
my
jou
Een
ek
sal
als
vir
jou
gee
as
jy
wonder

1 Ek Sweer
2 As Die Son
3 Piekniek Vir Twee
4 Sink
5 Brandewyn
6 Kaggel
7 Stukkies
8 Vloed
9 Wag Net Bietjie
10 Sproet Vir Sproet
11 Roetes
12 Mammon
Attention! Feel free to leave feedback.