Theuns Jordaan - Skipskop Lyrics

Lyrics Skipskop - Theuns Jordaan



Pak op, pak op
Sit jou goedjies op jou kop
More gaan ons weg,
Ver van hier weg
Skipskop, skipskop,
Wanneer hou die dinge op
Swaarkry le net voor
Die blou berge oor
Overberg se mens
Is ek gebore,
Op die plek skipskop
Nes my pa en sy pa ook.
Hier deur die duine, loop onse spore
Hier op die beach hier langs die see is ek gebore
Maar wat ken ek anders
As die bloudam se branders
Die wolke en die winde wat hier waai
Maar verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies
En se maar so long skipskop, skipskop se goodbye
Linkerhand, o die regterhand
Wat se kant le die plekke
Misverstand
'Seblief meneer, ag se tog weer
Is dit die pad wat ons moet more vat
'N stukkie le hier en 'n stukkie le daar
Die stukkies van my lewe hulle le baie deurmekaar
Tel op tel op vir shorty en vir pop
Gaan haal vir apie en hou daai kindjie dop
Maar wat ken ek anders
As die blou dam se branders
Die wolke en die winde wat hier waai
Pak op jou goedjies, pak op jou goedjies,
Se maar so long skipskop skipskop se goodbye
Se maar so long skipskop skipskop se goodbye



Writer(s): David Kramer


Theuns Jordaan - Vreemde Stad
Album Vreemde Stad
date of release
28-08-2009




Attention! Feel free to leave feedback.