Lyrics Beautiful In Beaufort-Wes - Theuns Jordaan
Jy
was
Beautiful
in
Beaufort-Wes
En
ek
was
so
verskrik
en
verskriklik
lief
vir
jou
En
ek
en
jy
het
op
grafte
en
op
treine
Op
Ford
Fairlane
se
agterseats
gevry
En
nou
is
jy
en
jou
man
both
computer
analysts
En
laas
winter,
you
tried
to
cut
above
your
wrists
En
nou
skryf
jy
vir
my
Jy
kan
nie
meer
slaap
Nie,
nie
meer
lag
Nie,
nie
meer
iets
vir
jouself
doen
nie
Nee,
nooit
ooit,
weer
vir
my
soen
nie
Mooi,
mooi,
mooi
was
jou
woorde
ook
Terwyl
jy
Menthol
sigarette
rook
En
al
daai
"sweet-sweet"
dinge
vir
my
sê
Terwyl
jy
sweet,
sweet
in
my
arms
lê
En
die
presiese
woorde
ek't
presies
vergeet
Ek
onthou
net
die
rook
en
die
sweet
In
Beaufort-Wes
en
jou
kaal
liggaam
onder
koel,
summer
cotton
dress
Nie
meer
slaap
Nie,
nie
meer
lag
Nie,
nie
meer
iets
vir
jouself
doen
nie
Nee,
nooit
ooit,
weer
vir
my
soen
nie
En
dis
miskien
soos
'n
storie
uit
die
Huisgenoot
Maar
jy
het
een
aand
skielik
vir
my
weggestoot
En
in
die
rearview
mirror
jou
gesig
gekyk
En
gesê
miskien
moet
ek
gelukkiger
lyk
En
daardie
aand
kon
ek
nie
aan
die
slaap
raak
nie
Ek
het
gevoel
hoe
my
hart
los
ruk
uit
my
lyf
En
soos
'n
roeiboot
al
in
die
rivier
af
dryf
Ek
kon
nie
meer
slaap
Nie,
nie
meer
lag
Nie,
nie
meer
iets
vir
myself
doen
nie
Nee,
nooit
ooit,
weer
vir
jou
soen
nie
Die
laaste
herinnering
waaroor
ek
sing
Is
die
nag
toe
ek
en
jy
die
melktrein
aan
en
aan
die
nag
in
ry
Tot
anderkant
die
ding-dong
gong
Van
die
breakfast
waiter
in
die
gang
verby
Dit
was
my
wake-up
call
my
lief
Jy
het
gesê:
"Wees
asseblief
lief
vir
my"
Maar
ek't
gedroom
ons
het
in
Beaufort-Wes
gaan
woon
En
ek
kon
nie
meer
slaap
Nie,
nie
meer
lag
Nie,
nie
weer
iets
ooit
reg
doen
nie
Nee,
nooit
ooit,
weer
vir
jou
soen
nie
Ek
kon
nie
meer
slaap
Nie,
nie
meer
lag
Nie,
nie
meer
iets
vir
mekaar
doen
nie
Nee,
nooit
ooit,
weer
vir
jou
soen
nie
Attention! Feel free to leave feedback.