Touch of Class - Dans in Die Reen Lyrics

Lyrics Dans in Die Reen - Touch of Class



Op n plaas buite kant die klein Karoo staan n boer en wag
Hy wag al lank vir n druppel reën om sy grond te kom seen
Hy bid al maande lank dat daar net iets moet gebeur skielik slaan die druppels neer
Het jy al n boer sien lag, n boer sien dans in die reën terwyl n traan by sy wang afrol
N boer sien lag n boer sien dans in die reën...
Wil God die Aarde seen
Op n plaas buite kant die klein Karoo staan n boer en lag
Hy kyk op na die wolke hoog en sien n reënboog
Hy weet dat daar is iemand wat uitkyk vir hom
Hy hoor nog n storm afkom
Het jy al n boer sien lag, n boer sien dans in die reën terwyl n traan by sy wang afrol
N boer sien lag n boer sien dans in die reën
Wil God die aarde seen
Hy hoor dit ankom, hy hoor die gegrom, donker wolke wat boe oor hom huil, die reën val neer
Net meer en meer, sukkel sy knee neer
Het jy al n boer sien lag n boer sien dans in die reën terwyl n traan by sy wang afrol
N boer sien lag n boer sien dans in die reën
Wil God die Aarde seen, wil God die Aarde seen



Writer(s): Lize Beekman, Opperman Arri


Touch of Class - Koffiefontein
Album Koffiefontein
date of release
19-04-2013




Attention! Feel free to leave feedback.