Adam Tas - Ysterlong paroles de chanson

paroles de chanson Ysterlong - Adam Tas



Dis amper 12 uur in die studiesaal
Daar's 7 dae se huiswerk om in te haal
Dit kruip al nader aan daardie tyd
Wanneer albei wysers boontoe kyk
Hiers 'n storie wat al jare loop
As die manne laatnag staan en skelm rook
Oor 'n ding wat sleepvoet deur die gange dwaal
Wie weet wanneer hy vir jou kom haal
Is jy bang vir hom, hy's ysterlong
As jy by die studiesaal se trappies afkom.
Is jy bang vir hom, hy's ysterlong
Hy dwaal heel nag in die gange rond
Is jy bang vir hom, hy's ysterlong
As jy by die studiesaal se trappies afkom.
Is jy bang vir hom, bang vir hom
Is jy bang vir hom hy's ysterlong
En vloog deur die eetsaal waar die planke kraak
En die winter parmantig aan jou nekvel raak
Dan hardloop jy die trappies twee twee op
Elke haar op jou arms staan kierts regop
Jou roommate al lank en snork
Trap hom in die ribbes laat hy wakker word.
Vannaand julle weer en blaas toe knyp
Going to the loo will be a big mistake.
Is jy bang vir hom, hy's ysterlong
As jy by die studiesaal se trappies afkom.
Is jy bang vir hom, hy's ysterlong
Hy dwaal heel nag in die gange rond
Is jy bang vir hom, hy's ysterlong
As jy by die studiesaal se trappies afkom.
Is jy bang vir hom, bang vir hom
Is jy bang vir hom hy's ysterlong
Daar's iets wat hyg in die donker gang
Dit laat jou so bietjie na jou ma verlang
Jy voel al sy vingers om jou nek
Vlug boetie vlug na jou eie plek
Is jy bang vir hom, hy's ysterlong
As jy by die studiesaal se trappies afkom.
Is jy bang vir hom, hy's ysterlong
Hy dwaal heel nag in die gange rond



Writer(s): Kobus Bezeuidenhoud, Adam Tas


Adam Tas - 'n Spesiale Aand Met Adam Tas
Album 'n Spesiale Aand Met Adam Tas
date de sortie
15-11-2013




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.