Anton Goosen feat. Steve Hofmeyr - Kruidjie Roer My Nie paroles de chanson

paroles de chanson Kruidjie Roer My Nie - Anton Goosen , Steve Hofmeyr



Jy's 'n bondeltjie liefde as ons donkie-kar ry
En die stadsliggies waai ver by ons verby
Joe so mooi en my hart is deploy
My hart in die weegskaal reg in my kraal
My hart in die weegskaal reg in my kraal
Kruidjie roer my nie, is die naam wat jou vrinne jou noem
Ma' Kruidjie roer my nooit weer nie
Is hoe ek voel as ek jou soen
Da na na na na...
In 'n huis of paleis, 'n pandok of 'n hok
Met jou aan my sy kan die wêreld verby
Liefde't sy flikkertjie flikkers gegooi
Die hart binne my 'n gewillige prooi
Die hart binne my 'n gewillige prooi
Kruidjie roer my nie, is die naam wat jou vrinne jou noem
Ma' Kruidjie roer my nooit weer nie
Is hoe ek voel as ek jou soen
Da na na na na...
Jy's 'n bondeltjie liefde as ons donkie-kar ry
En ek speel konsertina vir jou en vir my
Wat maak alles saak waar ons twee gaan bly
In Waterkloof-rif of langs Paddafontein
In Waterkloof-rif of langs Paddafontein
Kruidjie roer my nie, is die naam wat jou vrinne jou noem
Ma' Kruidjie roer my nooit weer nie
Is hoe ek voel as ek jou soen
Da na na na na...
Kruidjie roer my nie, is die naam wat jou vrinne jou noem
Ma' Kruidjie roer my nooit weer nie
Is hoe ek voel as ek jou soen
Da na na na na...



Writer(s): Anton Goosen


Anton Goosen feat. Steve Hofmeyr - Toeka 3
Album Toeka 3
date de sortie
01-01-2014



Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.