Bittereinder - Asemrowers paroles de chanson

paroles de chanson Asemrowers - Bittereinder



Dis die asemrowers
Hulle weet waar ek bly
As die wereld my verdrink, ink, ink, ink
Vind hulle vir my
Ek leef daai nine to five baby
Kneukels wit, ek grind daily
Wat jy saai is wat jy maai, maybe
Die ratte hou aan draai, crazy
Die lewe bly ′n trapmeul selfs al trap ek op my vinnigste
Something cruel and sinister klim tot in my binneste
Breek my op in stukkende gesigte en
Corrupt my soos 'n minister
Bliksem dis die minste van my probleme
Lewenslus uitgewis, gee my net ′n rede
Blissfully onbewus, wat is dan die lewe?
Asem uit, asem in, voel hoe alles bewe
Dis die asemrowers
Hulle weet waar ek bly
As die wereld my verdrink, ink, ink, ink
Vind hulle vir my
Ek leef daai nine to five baby
Kneukels wit, ek grind daily
Wat jy saai is wat jy maai, maybe
Die ratte hou aan draai, crazy
Sulke neonligte-stemmetjies
Wat fluister in die duisternis
Wat binne is, wat buite is
Wat vredevol, wat pynlik is
'N kollig op die huidige
Of'it gevaarlik of dit veilig is
Elke ding word duidelik
Elke ding word duidelik
Dis die asemrowers
Hulle weet waar ek bly
As die wereld my verdrink, ink, ink, ink
Vind hulle vir my



Writer(s): Jaco Van Der Merwe, Louis Minnaar, Peach Van Pletzen


Bittereinder - Asemrowers
Album Asemrowers
date de sortie
19-10-2018




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.