Bobby van Jaarsveld & Lika Berning - Liefling paroles de chanson

paroles de chanson Liefling - Bobby van Jaarsveld & Lika Berning



As ek opstaan of ek gaan slaap.
Is dit net jy, wat in my kop bly.
En in my drome, en in my hart voel ek jou.
Want agter mure, vreeslike mure, roep my hart uit, dit skree jou naam uit.
En in ′n oomblik weet ek als is ok.
O, ek kan nie wag nie, weer om jou te sien nie, nie nog 'n dag nie, ek kan jou nie vergeet nie.
My hart behoort nou net aan jou.
Liefling net aan jou.
Jy′s die beste ding wat met my gebeur het.
My wêreld draai om jou.
Ja, my hart behoort nou net aan jou.
Liefling net aan jou.
Ek is verewig en vir altyd joune.
My wêreld draai, my lewe draai om jou.
Dit is so moeilik, om te verduidelik.
Wat in my aangaan, maar dit is duidelik.
Dat ek verlief is, en dit als gaan oor jou.
Want agter mure, vreeslike mure, roep my hart uit, dit skree jou naam uit.
En in 'n oomblik weet ek als is ok.
O, ek kan nie wag nie, weer om jou te sien nie, nie nog 'n dag nie, ek kan jou nie vergeet nie.
My hart behoort nou net aan jou.
Liefling net aan jou.
Jy′s die beste ding wat met my gebeur het.
My wêreld draai om jou.
Ja, my hart behoort nou net aan jou.
Liefling net aan jou.
Ek is verewig en vir altyd joune.
My wêreld draai, my lewe draai om jou.
En as storms in my hart kom breuk.
Weet ek jy is daar, dit is net jy wat hierdie hart kan rustig maak.
My hart behoort nou net aan jou.
Liefling net aan jou.
Jy′s die beste ding wat met my gebeur het.
My wêreld draai om jou.
Ja, my hart behoort nou net aan jou.
Liefling net aan jou.
Ek's vir ewig en vir altyd joune.
My wêreld draai, my lewe draai om jou.




Bobby van Jaarsveld & Lika Berning - Liefling



Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.