Bobby van Jaarsveld - 24 Uur paroles de chanson

paroles de chanson 24 Uur - Bobby van Jaarsveld



Op ′n springkasteel
Bou ek 'n lugkasteel
Ek wonder hoe dit sou wees
Ek wonder hoe jy my lees
Want ek dink alweer
Ek dink aan elke keer
Ek moet jou vergeet ek weet
En ek sweer ek probeer maar ek kan nie
24 uur was genoeg vir jou
Om alles in twee te vou
24 uur en ek wonder by myself
Hoe lank gaan hierdie girl
In my kop nog delf
Jy′s 'n lucky strike
Al is dit nou net vir iemand anders
Jy brand korter en korter
Soos die lont van 'n bom
En as jy ontplof bly die wereld in jou stof
Jy is elke boek
Wat nog ooit geskryf was
Jy weet mans is van die hemel
En vrouens is van verkeerde vlei
24 uur was genoeg vir jou
Om alles in twee te vou
24 uur en ek wonder by myself
Hoe lank gaan hierdie girl
In my kop nog delf
24 uur was genoeg vir jou
Om alles in twee te vou
24 uur en ek wonder by myself
Hoe lank gaan hierdie girl
In my kop nog delf



Writer(s): dawie de jager


Bobby van Jaarsveld - Duisend Ure




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.