Bobby van Jaarsveld - Maak 'n Wens paroles de chanson

paroles de chanson Maak 'n Wens - Bobby van Jaarsveld



Dis die storie van 2 mense wat net soos ek en jy alles reg wou kry
Maar die lewe kom toe in die pad en nie lank nie, voor sy hom verlaat
En hy weet wat hy sal opgee om haar terug te kry en wat hy vir haar sou
voor sy ry
KOOR
Maak ñ wens kom ons glo weer in die liefde
Maak ñ wens nog ñ kans vir jou en my
Wat ons het is genade in die groter prentjie
Oh maak ñ wens
Dis so maklik om net op te gee is sy woorde soos sy ñ traan weg vee
En hy vra haar om saam met hom te loop en in haar sien hy ñ bietjie
Hoop
En ñ bietjie is mos baie beter as verloor want voor jy alles weggee moet
Jy hoor
KOOR
Maak n wens kom ons glo weer in die liefde
Maak n wens nog n kans vir jou en my
Wat ons het is genade in die groter prentjie
Oh maak n wens
Oh maak n wens
En sy vat sy woord en sy hou dit vas en sy glo dat alles weer sal wees
Soos daai eerste keer soos daai eerste soen
Jy sal nooit weet as jy nie probeer
Maak n wens kom ons glo weer in die liefde
Maak n wens nog n kans vir jou en my
Wat ons het is genade in die groter prentjie
Oh
Maak n wens kom ons glo weer in die liefde
Maak n wens nog n kans vir jou en my
Wat ons het is genade in die groter prentjie
Oh maak n wens
Oh maak n wens



Writer(s): Johan Vorster


Bobby van Jaarsveld - Maak 'n Wens
Album Maak 'n Wens
date de sortie
20-10-2014




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.