Brendan Peyper - Jy Soen My Nie Meer Nie (Akoestiese Lewendige Opname) paroles de chanson

paroles de chanson Jy Soen My Nie Meer Nie (Akoestiese Lewendige Opname) - Brendan Peyper



Ek kan onthou hoe jy by my pas
Ek kan onthou hoe perfek dit was
Maar ek soek nou na jou
En my hart voel rou
Eks goed genoeg as dit vir jou pas
Maar skuins na twaalf waord en net n las
En dit maak my so seer
Wanneer sal ek ooit leer
Want jy soen my nie meer nie, soen my nie meer nie
En ek mis hoe dit was
En jy maak met my hart soos klei
Dis die skoen wat jou pas
Want jy soen my nie meet nie, soen my nie meer nie
En ek mis goe dit was
En jy maak met my hart soos klei
Dis die skoen wat jou pas
Hoe kyk n mens deur jou hart se lens
Kyk en proebeer alles regte wens as jy weet dis te laat
Hoe volg ek my eier raat
Want eks nou gebreuk alles oor jou
Voel jou mes in my steek het jy geen berouw
Eendag sien ek jou weer
Voel jy ook nou die seer
Want jou soen my nie meer nie, sown my nie meer nie
En ek mis hoe dit was
En jy maak met my hart soos klei
Dis die skoen wat jou pas
Want jy soen my nie meer nie, soen my nie meer nie
En ek mis hoe die was
En jy maak met my hart soos klei
Dis die skoen wat jou pas
Was ek te hart vi jou sagte lyf
Was en nie moeg dat jy my so rond skuif
Maar kyk nou hoe leeg staan ons foto raam
Want jy het jou kaans laat verby gaan
Want jy soen my nie meer nie, soen my nie meer nie
En ek mis hoe dit was
En jou maak met my hart soos klei
Dis die skoen wat jou pas
Want jy soen my nie meer nie, soen my nie meer nie
En ek mis hoe dit was
En jy maak met my hart soos klei
Dis die skoen wat jou pas
En jy maak met jy hart soos klei
Dis die skoen wat jou pas



Writer(s): Vorster Johan, Vorster Rencha Neethling


Brendan Peyper - Stop Wag Bly Nog 'n Bietjie
Album Stop Wag Bly Nog 'n Bietjie
date de sortie
26-08-2016




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.