Dana Winner - Droom van my geluk paroles de chanson

paroles de chanson Droom van my geluk - Dana Winner



Was ook verlief
Verlore verdwaald
Nes 'n kind wat nie gevare ken
Altyd maar opsoek na jou
Die hele wêreld deur net een groot wens.
Maar net 'n wens
Jy is deel van my lewe
Maar net 'n mens jy's deel van my
Jy was vir my, die een droom waar in ek kon glo
Want in jou as jy my aankyk
Sien ek die droom van my geluk
En elke keer as jy net saam met my lag, weet ek dat jy nie weg sal gaan Dat ek jou nie sal laat gaan
Jy is die wil, my wil om te gee
Jy is die rede vir my om te leef
En in die nag, is ek partykeer bang
Die hemel weet hoe ek na jou verlang
Maar net 'n wens jy het my leer lewe
Met elke lag was jy by my
Jy praat die taal
Die taal wat jy is lief vir my
Want in jou as jy my aankyk
Sien ek die droom van my geluk
En elke keer as jy
Net saam met my lag
Weet ek dat jy nie weg sal gaan
Dat ek jou nie sal laat gaan
Jy is die vrede wat my hart na verlang
Hou my vas en laat my nooit weer gaan
Want in jou as jy my aankyk
Sien ek die droom van my geluk
En elke keer as jy net saam met my lag
Weet ek dat jy nie weg sal gaan
Dat ek jou nie sal laat gaan
Dat ek jou nie sal laat gaan




Dana Winner - In Love With You




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.