Dewald Wasserfall - Jy Is Die Storm - traduction des paroles en russe

Paroles et traduction Dewald Wasserfall - Jy Is Die Storm




Hou aan loop, hou aan hoop, hou aan glo - daar's Iets daar Bo.
Продолжай идти, продолжай надеяться, продолжай верить - там, наверху, что-то есть.
Hou aan voel, hou aan gee, moenie laat die vrees jou laat vergeet.
Продолжай чувствовать, продолжай отдавать, не позволяй страху заставить тебя забыть.
En die storm hy gaan vir jou verniel
И шторм говорит, что он уничтожит тебя
Daar gaan niks oor bly, nie eers 'n stukkie siel,
Ничто не останется, даже частичка души,
Maar jy moet weet, jy is die storm! (...jy is die storm!)
Но ты должен знать, что ты - гроза! (...ты - буря!)
En daar's niks wat jou, uitmekaar kan skeur,
И нет ничего, что могло бы разлучить тебя на части,
Nie die bangmaakstories of die donderweer,
Ни страшных историй, ни грома,
Want jy moet weet, jy is die storm! Jy is die storm!
Ты знаешь, ты - буря. Ты - буря!
Wees die lig, diep in die nag,
Будь светом глубокой ночью,
Want daar's soveel wat vir hoop en wag.
Здесь так много ожидания и надежды.
Kom wys die pad, oor die berge,
Пойдем, покажем дорогу через горы,
Want op die einde van die dag het ons mekaar...
Потому что, в конце концов, мы есть друг у друга...
En die storm hy gaan vir jou verniel
И шторм говорит, что он уничтожит тебя
Daar gaan niks oor bly, nie eers 'n stukkie siel,
Ничто не останется, даже частичка души,
Maar jy moet weet, jy is die storm! (...jy is die storm!)
Но ты должен знать, что ты - гроза! (...ты - буря!)
En daar's niks wat jou, uitmekaar kan skeur,
И нет ничего, что могло бы разлучить тебя на части,
Nie die bangmaakstories of die donderweer,
Ни страшных историй, ни грома,
Want jy moet weet jy is die storm! Jy is die storm!
Ты знаешь, что ты - буря. Ты - буря!
En jou vyand sal jou naam nooit kan vergeet, dit moet jy weet!
И ваш враг никогда не сможет забыть ваше имя, вы должны его знать!
Jy is die storm,
Ты - буря,
Die kleinste bottels wat die grootste gif opmeet, die gif opmeet.
Самые маленькие бутылочки, в которых содержится самый большой яд, отмеряют количество яда.
En die storm hy gaan vir jou verniel
И шторм говорит, что он уничтожит тебя
Daar gaan niks oor bly,
Ничто не останется неизменным,
Nie eers 'n stukkie siel, maar jy moet weet, jy is die storm.
Даже частички души нет, но ты должен знать, что ты - буря.
En daar's niks wat jou, uitmekaar kan skeur,
И нет ничего, что могло бы разлучить тебя на части,
Nie die bangmaakstories of die donderweer,
Ни страшных историй, ни грома,
Want jy moet weet jy is die storm. Jy is die storm!
Ты знаешь, что ты - буря. Ты - буря!
En die storm hy gaan vir jou verniel
И шторм говорит, что он уничтожит тебя
Daar gaan niks oor bly, nie eers 'n stukkie siel,
Ничто не останется, даже частичка души,
Maar jy moet weet, jy is die storm (...jy is die storm!)
Но ты должен знать, ты - буря (...ты - буря!)
En daar's niks wat jou, uitmekaar kan skeur,
И нет ничего, что могло бы разлучить тебя на части,
Nie die bangmaakstories of die donderweer,
Ни страшных историй, ни грома,
Want jy moet weet jy is die storm. Jy is die storm!
Ты знаешь, что ты - буря. Ты - буря!





Writer(s): Vorster Johan, Kotze Christoph


Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.