Dewald Wasserfall feat. Karlien Van Jaarsveld - 1000 Kerse paroles de chanson

paroles de chanson 1000 Kerse - Karlien Van Jaarsveld , Dewald Wasserfall



Ek sien 'n duisend kerse brand
Aangesteek deur elke vrou
Wat hoop haar man maak nog 'n aand
Dis 'n baken in die nag
Dit gee ons hoop, dit gee ons krag
As ons nie weet wat op ons wag
As ons nie weet wat op ons wag
Ek sal jou opdra
Ek weet ek's glad nie in beheer
Ek sal nooit opgee
Ek sal by jou staan
Na jou verlang
Solank die kerse brand
Ek sal aanhou loop
Gee jou my woord
Solank die kerse brand
Is daar genesing na die seer?
Nog 'n les wat ons moet leer?
Waarheen dan heen weet U alleen
Ek vra jou glo jy soos 'n kind
Dat ons mekaar net weer sal vind
As die stof en haat gaan
As die stof en haat gaan



Writer(s): Vorster Johan, Kotze Christoph, Else Sean


Dewald Wasserfall feat. Karlien Van Jaarsveld - Jy Is Die Storm
Album Jy Is Die Storm
date de sortie
12-08-2016



Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.