Dewald Wasserfall - Jy Was Reg paroles de chanson

paroles de chanson Jy Was Reg - Dewald Wasserfall



Ek wou dit nie glo toe jy dit nie
Jou toelaat om met elke woord my mure af te breek
Ek kan net nie glo ek het jou laat wag nie
Wat het my laat dink dat ek jou hart net so kon breuk
En ek weet ek sal jou nooit kan vergeet nie
Ek het soveel van myself op hierdie lang pad al verloor
En ek weet dit is te laat om te wil terug draai
Maar ek wil nie altyd wen nie en dis tyd om te erken jy was reg
Jy het gesê die tyd staan stil vir niemand nie
Ek die lewe is geduldig net soos jy
Nooit gedink die ure sou my inhaal nie
Ek wou nog probeer en toe is alles reeds verby
En ek weet ek sal jou nooit kan vergeet nie
Ek het soveel van myself op hierdie lang pad al verloor
En ek weet dis te laat om te wil terug draai
Maar ek wil nie altyd wen nie en dis tyd om te erken
Jy was regtig my heel beste vriend ek besef dit nou
Deur al die pyn
Jy het gesê jy sou wag maar toe kom daardie dag
Dat jy net weer besef jy verdien soveel meer
En ek weet ek sal jou nooit kan vergeet nie
Ek het soveel vam myself op hierdie lang pad al verloor
En ek weet dis te laat om te wil terug draai
Maar ek wil nie altyd wen nie en dis tyd om te erken jy was reg
Ek het soveel van myself op hierdie lang pad al verloor
En ek weet dis te laat om te wil terug draai
Maar ek wil nie altyd wen nie en dis tyd om te erken jy was reg
Ja dis tyd om te erken jy was reg



Writer(s): Dewald Wasserfall


Dewald Wasserfall - Jy Is Die Storm
Album Jy Is Die Storm
date de sortie
12-08-2016



Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.