Dewald Wasserfall - Sal Dit Genoeg Kan Wees paroles de chanson

paroles de chanson Sal Dit Genoeg Kan Wees - Dewald Wasserfall



Ons sit ons hande in die lig
Ons laat ons glase altyd vol bly
Ons is wie ons is
Ek en jy gaan altyd jonk bly
Wie gee om wat more gaan bring?
Die lewe is te kort so spring met altwee voete in
Hierdie wereld skuld ons niks nie
Ons maak geen verskonings nie
Ons sit ons hande in die lig
Ons laat ons glase altyd vol bly
Ons is wie ons is
Ek en jy gaan altyd jonk bly
Ons lewe net vir nou
En ons gee nie om oor more
Ek en jy, Ek en jy gaan altyd jonk bly
"Oh"
Ek en jy gaan altyd jonk bly
Wie gee om oor hoe more gaan voel
Die lewe is te kort om nie te se wat jy bedoel
Ek en jy sal alles moet gee
More doen ons als net weer
Ons sit ons hande in die lig
Ons laat ons glase altyd vol bly
Ons is wie ons is
Ek en jy gaan altyd jonk bly
Ons lewe net vir nou
En ons gee nie om oor more
Ek en jy, Ek en jy gaan altyd jonk bly
"Oh"
Ek en jy gaan altyd jonk bly
More doen ons als net weer
Ons sit ons hande in die lig
Ons laat ons glase altyd vol bly
Ons is wie ons is
Ek en jy gaan altyd jonk bly
Ons lewe net vir nou
En ons gee nie om oor more
Ek en jy, Ek en jy gaan altyd jonk bly
Ons sit ons hande in die lig
Ons laat ons glase altyd vol bly
Ons is wie ons is
Ek en Jy Gaan altyd jonk bly
Ons lewe net vir nou
En ons gee nie om oor more
Ek en jy, Ek en jy gaan altyd jonk bly
Ek en jy gaan altyd jonk bly
Ons sit ons hande in die lig
Ons laat ons glase altyd vol bly
Ons is wie ons is
Ek en jy gaan altyd jonk bly
Ons lewe net vir nou
En ons gee nie om oor more
Ek en jy, Ek en jy gaan altyd jonk bly



Writer(s): Dewald Wasserfall


Dewald Wasserfall - Vergeet Wat Jy Weet Van Liefde
Album Vergeet Wat Jy Weet Van Liefde
date de sortie
28-07-2012



Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.