Dewald Wasserfall - Vergeet Wat Jy Weet Van Liefde paroles de chanson

paroles de chanson Vergeet Wat Jy Weet Van Liefde - Dewald Wasserfall



Toe ek jou daar sien.
Was dit klaar verby.
Dit was net een kyk.
En dit was klaar met my.
Maar jy wou net niks weet ...
Jy dit maak te seer.
En jy's nie lief vir liefde nie.
Maar ek het klaar besluit.
Vergeet wat jy weet van liefde.
Vergeet wat jy dink van my.
Ek en jy gaan net eenkeer lewe.
Dis dalk die laaste kans wat ons kry.
Want ek wil jou hê.
En ek weet jy sê.
Die liefde is nie vir jou bedoel.
So vergeet wat jy weet van liefde.
En vergeet wat jy dink van my.
Ek gaan jou hart moet wen.
Al kos dit myne ook.
Al is jy net so bang.
Ek weet jy voel dit ook.
En ek wil by jou weet ...
Of jy my ook wil ...
Jy weet nie wat bring môre nie.
Maar ek sal jou daar kry.
Vergeet wat jy weet van liefde.
Vergeet wat jy dink van my.
Ek en jy gaan net eenkeer lewe.
Dis dalk die laaste kans wat ons kry.
Want ek wil jou hê.
En ek weet jy sê.
Die liefde is nie vir jou bedoel.
So vergeet wat jy weet van liefde.
En vergeet wat jy dink van my.
Ek wens ek kon terug gaan in tyd.
En die een wat jou seergemaak het.
Net so seer maak.
Voor hy jou hart kon breek.
En dit in 'n duisend stukke hier laat lê.
Vergeet wat jy weet van liefde.
Vergeet wat jy dink van my.
Ek en jy gaan net eenkeer lewe.
Dis dalk die laaste kans wat ons kry.
Vergeet wat jy weet van liefde.
Vergeet wat jy dink van my.
Ek en jy gaan net eenkeer lewe.
Dis dalk die laaste kans wat ons kry.
Want ek wil jou hê.
En ek weet jy sê.
Die liefde is nie vir jou bedoel.
So vergeet wat jy weet van liefde.
En vergeet wat jy dink van my.
So vergeet wat jy weet van liefde.
En vergeet wat jy dink van my.




Dewald Wasserfall - Vergeet Wat Jy Weet Van Liefde
Album Vergeet Wat Jy Weet Van Liefde
date de sortie
28-07-2012



Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.