paroles de chanson Ek Dink Aan Jou - Dozi
Buitekant
lê
'n
tarentaal
se
veer.
En
ek
wonder
wat
ek,
hieruit
kan
leer.
Daar
is
baie
myle
tussen
doen
en
sê.
Want
alles
wat
is,
was
al
gewees.
Om
agter
'n
glashuis
se
deur
te
staan.
En
hoop,
niemand
sien
jou
daar.
'N
Honderd
en
een
besluite
geneem.
Maar
alles
bly,
ongedaan.
Ek
reuk
die
soet
geur,
van
muskus,
wat
hang
in
die
gang.
En
ek
dink
aan
die
pêrels
op
jou
lyf.
Instrumenteel
Buitekant
lê
die
sneeu
en
wag
om
'n
sneeuman
te
word
wat
breed
glimlag.
Ek
wil
niks
meer
bewys
nie,
ek
het
my
versoen.
Ek
het
alle
stasies
aangedoen.
Ek
het
die
lewe
se
vreemde
paaie
geloop.
'N
Goeie
begrip
is
net
'n
halwe
woord.
Aandagtig
gesit,
ek
het
die
tyd
bekyk.
Alles
gedoen
wat
gedoen
moes
word.
Ek
reuk
die
soet
geur,
van
muskus,
wat
hang
in
jou
gang.
En
ek
dink
aan
die
pêrels
op
jou
lyf.
Instrumenteel
Ek
reuk
die
soet
geur,
van
muskus,
wat
hang
in
die
gang.
En
ek
dink
aan
die
pêrels
op
jou
lyf.
Ek
reuk
die
soet
geur,
van
muskus,
wat
hang
in
die
gang.
En
ek
dink
aan
die
pêrels
op
jou
lyf.
O,
ek
reuk
die
soet
geur,
van
muskus,
wat
hang
in
die
gang.
O,
en
ek
dink
aan
die
pêrels
op
jou
lyf.
Mmmm
. en
ek
dink
aan
die
pêrels
op
jou
lyf.
Mmmm
. en
ek
dink
aan
die
pêrels
op
jou
lyf.
1 Ou Ryperd
2 Tussen Jou En My
3 Joey
4 Op My Ou Ramkietjie
5 Ek Dink Aan Jou
6 Diep Spore
7 Dobbelstene
8 Kouevuur
9 Liza se Klavier
10 Kandas
11 Kronkelpad Beloftes
12 Herfs
13 Jantjie
14 Zoeloe Keurspel
15 Ou Ryperd / Tussen Jou En My (Revolution Stamp Mix)
16 Ou Ryperd / Tussen Jou En My (Radio Stamp Remix)
Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.