paroles de chanson Pa Se Song - Dozi
Pa
se
Song
'N
Dag
se
loon,
koue
sjieling
en
'n
kroon
Wat
hart
en
siel
aanmekaar
moes
hou
En
glo
in
die
more,
in
die
middag,
In
die
nag
My
pa
se
hand
word
'n
boom
se
bas
Regverdige
hand
wat
die
rigting
kon
wys
My
pa
se
hand
word
'n
boom
se
kwas
Die
jaarringe
wat
die
tyd
verpas
'N
Bybelse
vers
word
'n
lappieskombers
Sorvuldig
oor
my
toegetrek,
Ek
het
opgemerk
Deur
die
dae,
deur
die
maande,
deur
die
jare
My
pa
se
hand
word
'n
boom
se
bas
Regverdige
hand
wat
die
rigting
kon
wys
My
pa
se
hand
word
'n
boom
se
kwas
Die
jaarringe
wat
die
tyd
verpas
'N
Wingerdstok
die
het
oud
geword
Latte
en
lote
bewaar
die
geheim
In
die
toekoms,
die
verlede
en
die
nou

1 Sonder Jou
2 Jy
3 Hlangana Naye (Come Together In Him)
4 Kom 'n Bietjie Binne
5 Pretoria Princess
6 Susanna Soen My
7 Soutsmaak
8 As Ek Verlief Raak
9 Tiger & Louise
10 Kuzolunga (It's Gonna Be Alright)
11 Medley
12 Making Memories of Us
13 Lugspore
14 Gerugte
15 Onnerwater
16 Hart Se Spoor
17 Wat Kom Nou?
18 Ossewa
19 Oom Paul Se Ponde
20 Ek Sal Wag Vir Jou
21 Dis Winter
22 Sannie Met Die Rooirok
23 Die Saal Aan Die Muur
24 Bicycle Met 'n Dikwiel
25 Jammer Wat Geldjies Kan Doen
26 Lang Pad
27 Briefie In 'n Bottel
28 Pa Se Song
Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.