Eden - 54 5de Straat paroles de chanson

paroles de chanson 54 5de Straat - Eden



Jy jou liefde's nie te koop nie
En jou hart steeds by my
Maar ek het nie wat hy het nie
En by hom sal ek jou kry
Ek onthou jou nog soos gister
Maar dis als verbrande as
En ek kyk net hoe jy wegwaai
Soos jy vir hom kom hou my stywer vas
54 5de straat
Het ek vir jou gestaar deur die ogiesdraad waar jy staan
By 'n ander man
54 5de straat
Het ek so gewens om aan jou te raak maar daai draad
dis reeds te laat
Jy't gesê ek is 'n dromer
En ek stap die pad alleen
Maar dit alles sou ek opgee
Vir 'n druppel somer reen
En na 30 jaar van nou af
jy in sy arms koud
Sou jy 5de straar ooit afstap
Aan my deur klop vir my vra
Kom saam my ou
54 5de straat
Het ek vir jou gestaar deur die ogiesdraad waar jy staan
By 'n ander man
54 5de straat
Het ek so gewens om aan jou te raak maar daai draad
dis reeds te laat
dis reeds te laat
dis reeds te laat
dis reeds te laat
Jy jou liefde's nie te koop nie
En jou hart steeds by my
54 5de straat
Het ek vir jou gestaar deur die ogiesdraad waar jy staan
By n ander man
54 5de straat
Het ek so gewens om aan jou te raak maar daai draad
dis reeds te laat
Maar daai draad
dis reeds te laat
dis reeds te laat



Writer(s): johan voster, jaco du plessis, sean else


Eden - Eden
Album Eden




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.