Eden - As Ek Voor Jou Breek paroles de chanson

paroles de chanson As Ek Voor Jou Breek - Eden



Ek staan en kyk vir jou
Jy het terug gevlieg van Mexico
En mense staar my aan
Want almal weet n man mag mos nie huil nie
En ek staan alleen
En om my bou die wolke sy reen
En as ek voor jou breek
Was dit als die moeite werd
Want ek sou alles gee
Vir jou vir jou
Maar venaand stap jy soos n vreemdeling verby
Stap daar iemand anders langs jou sy
En kyk jy reg deur my
As ek voor jou breek
Hoe kon jy so gou vergeet het
Van die drome wat vir jou en my bedoel was
En miskien kon jy laat weet het
As my trane loop soos reun teen die ruite
Want ek staan alleen
En om my bou die wolke sy reun
En as ek voor jou breek
Was dit als die moeite werd
Want ek sou alles gee
Vir jou vir jou
Maar venaand stap jy soos n vreemdeling verby
Stap daar iemand anders langs jou sy
En kyk jy reg deur my
As ek voor jou breek
En as ek voor jou breek
Was dit als die moeite werd want ek sou alles gee
Vir jou vir jou
Maar venaand stap jy soos n vreemdeling verby
Stap daar iemand anders aan jou sy
En kyk jy reg deur my
As ek voor jou breek
As ek voor jou breek
END!!!



Writer(s): rencha neethling, johan vorster, sean else


Eden - Eden
Album Eden




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.