Elvis Blue - Die Hartklop Van 'n Pa paroles de chanson

paroles de chanson Die Hartklop Van 'n Pa - Elvis Blue



As jy bang is, volg jou herrings
Droom hoop terug na my toe.
Waar jy in my arms voor jy gaan slaap met
Stories van prinse en drake op jou bed wat kraak.
Dalk voel jy onseker " I don't know the monsters
Under your bed and I don't know the secrets in your head".
Solank jy weet ek is hier as jy ooit wil praat.
Ek het jou al opgetel jou neer gesit met elke traan jou
Styf vas gedruk tot laat in die aand gesels as iets jou pla.
Gee nie om waar jy is, my lief vir jou net soos jy is.
So klink die hartklop van 'n pa.
So klink die hartklop van 'n pa.
Ek voel jou seer, weet nie hoe dit werk nie.
Ek weet net dt gebeur.
Jy bly maar altyd deel van my.
Met elke skraap, met elke breek van jou hart.
Ek sien hoe raak jy ouer.
Die sirkels wat jy loop, gaan my verby.
Jou lewe is daar buite nie meer langs my.
Solank jy weet, ek is hier.
As jy my soek.
Ek het jou al opgetel jou neer gesit met elke traan jou
Styf vas gedruk tot laat in die aand gesels as iets jou pla.
Gee nie om waar jy is, my lief vir jou net soos jy is.
So klink die hartklop van 'n pa.
So klink die hartklop van 'n pa.
Ek is hier as jy ooit wil praat.
Ek het jou al opgetel jou neer gesit met elke traan jou
Styf vas gedruk tot laat in die aand gesels as iets jou pla.
Gee nie om waar jy is, my lief vir jou net soos jy is.
So klink die hartklop van 'n pa.
So klink die hartklop van 'n pa.




Elvis Blue - Stories
Album Stories
date de sortie
08-10-2018




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.