Fokofpolisiekar - As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand paroles de chanson

paroles de chanson As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand - Fokofpolisiekar




Elke oggend is ek in die hel.
Ek word wakker en die vlamme brand my vel.
Sal ek ooit rerig kan opstaan,
En nie my bed mis nie?
Gee my alkahol,
Gee my ′n lewe,
Gee vir my raad,
Gee my 'n rede!
Sodat ek kan opstaan.
Verlore gebore.
En elke keer as ek gaan lag,
Raak dit net swaarder.
Kan ek ophou lewe na vandag?
En alles is weg,
Draai jou ander skouer dan is alles reg.
Hoekom raak ek so kwaad?
Ek vind ek raak so kwaad.
En ek skree,
God!
Maar dis niks werd nie.
Daar is iets beeldskoon in die donker nag.
Daar is iets beeldskoon in die donker nag. Daar is iets beeldskoon in die donker nag. Daar is iets beeldskoon...
Daar is iets beeldskoon in die nag.





Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.
//}