Jack Parow - Dis Befok paroles de chanson

paroles de chanson Dis Befok - Jack Parow



Elke smile wat jy smile elke dimpel wat jy maak
Elke geluidjie as jy probeer met my te praat
Elke snuffel elke kots elke snotjie in jou neus
Elke huil elke vroeg opstaan die die easy-ste van vrees
Elke tandjie elke foutjie elke poefie in jou doek
Elke voetjie elke handjie elke knieknoppie vol bloed
Elke purity en aanmaakmelk en warm water kook
Elke kopseer elke hoesie elke oggend ogies oop
Alleen slaap as jy gaan slaap ag fok sy is weer op
Elke pruim en elke mobile elke liewe barbiepop
Al die dummies en die bottels en die fone is geduld
Elke fokken dag is ek net liewer vir jou
Elke project wat ek aanvat elke repaint aan jou swing
Elke sent wat ek spandeer is om jou happy te sien
Ek was n skelm en n skollie en n semi-alkoholis
Nou's ek vyf uur in die oggend op vol bebertrum en vol pis
Befok elke dag as ek kan huis toe kom
Befok al my liefde in een mens gestop
Befok jy maak my happy soos n stywe dop
Befok... Oooohhhhh jy's befok
Ja ek skrik wakker een oggend sopnat gesweet
Dronk geklap ek staan toe op en was my gevreet
Was dit n nagmerrie - nay n twisted premonition
Maar blinding broer die future vol van my laaitie is die soetste doring tussen poepol en pens
Monster van so tien ton gedoek en geprem
Abnormaal verby elke kwaal is n plague
Kim is die size van twee verdiepings okay
En min soak daai kind se diet het my sort
Ek moet dit aanry met n trok en park by die kot
Poenatjies en so aan en broer net vir so lank dan woel ek sowaar
Jy moet dit glo sy is n full-house
Dit laat my dink aan my habits ek slaap half restless langs my partner dan's my hand braaf
Ek wil luister hoe kry jy die basic lessons (bra moeder natuur prepare jou mos)
Befok elke dag as ek kan huis toe kom
Befok al my liefde in een mens gestop
Befok jy maak my happy soos n stywe dop
Befok... Oooohhhh jy's befok
Jy gee my iets om oor te smile al is die lewe soms swaar - befok uh
Al krap ek my kop hou ek jou dop dan weet ek wat is my job - befok uh
Jy gee my die apie stuipe jou lag is medisyne - befok
Luister mooi... oooohhhh jy's befok
Befok
Befok
Befok
Ooohhh jy's befok



Writer(s): De Nobrega Justin, Tyler Zander, Rothman Louwtjie


Jack Parow - Nag Van Die Lang Pette
Album Nag Van Die Lang Pette
date de sortie
11-02-2014




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.