paroles de chanson Sannie Se - Jack Parow
Goud
en
diamante
...
diamante
Goud
en
diamante
...
blink
aan
albei
kante
Goud
en
diamante
...
diamante
Goud
en
diamante
...
blink
aan
albei
kante
Joh
...
Sannie
het
vir
Jannie
aan
die
hand
gegryp
Jannie
het
vir
Sannie
soos
'n
man
gelyk
Sannie
het
vir
Jannie
om
die
hoek
gevry
Jannie
het
vir
Sannie
ommie
bos
gelei
Jannie
sê
vir
Sannie
sy's
die
mooiste
vrou
Sannie
sê
vir
Jannie:
"Jan
ek
like
van
jou"
Jannie
wou
met
Sannie
trou
sy
sê
sy
kannie
nou
Jannie
klou
want
Jannie
wou
Jannie
jy's
'n
funny
ou
Gebou
soos
'n
pou,
gebou
vir
'n
ou
Gebou
om
te
go,
wat
wou,
let
it
go
Sannie
roer
vir
Jannie
met
'n
yster
klou
Jannie
wil
vir
Sannie
graag
'n
huisie
bou
Met
'n
white
picket
fence
en
'n
swing
in
die
tuin
En
groot
fokken
stoep
vir
n
lekker
glas
wyn
Maar
Sannie
se
oë
dwaal
rond
innie
dorp
Vir
'n
man
met
'n
plaas
en
'n
bloed
rooi
Porsche
(Die
laaitjies
is
mooi
maar
te
min
vir
my)
(Ek
soek
'n
ryk
man
wat
mooi
na
my
kan
kyk)
(Sodat
ek
vorentoe
ander
mans
mooi
kan
lyk)
Ek
soek
goud
en
diamante
...
diamante
Goud
en
diamante
...
blink
aan
albei
kante
Goud
en
diamante
...
diamante
Goud
en
diamante
...
blink
aan
albei
kante
Goud
en
diamante
...
diamante
Goud
en
diamante
...
blink
aan
albei
kante
Jannie
sê
vir
Sannie
maar
hy
werk
vir
haar
Sannie
verstaan
nie
sy
hou
aan
met
kla
Sannie
sê
vir
Jannie
maar
hy's
altyd
reg
Jannie
raak
verstreurd
want
sy
sê
hom
sleg
Nou
slaap
Jannie
elke
aand
in
'n
enkelbed
En
agter
in
sy
kop
dink
hy
Sannie
is
'n
slet
So
hy
begin
messages
te
lees
op
haar
sel
En
sien
Sannie
sms
met
sy
beste
pêl
Nou
raak
Jannie
heeltemal
befok
in
sy
kop
En
hy
slaat
vir
Sannie
uit
met
'n
bicycle
slot
Laai
haar
in
die
kattebak
af
in
die
pad
Klop
hom
in
rat,
trap
plat,
right
laat
ons
gaat
Kom
by
die
plaas
grawe
'n
gat
Haar
laaste
rusplek
sal
wees
in
hierie
vlak
graf
Jannie
spring
in
sy
bakkie
en
wheelspin
weg
Oppad
by
die
straat
af
na
Bart
se
plek
(Die
laaities
is
mooi
maar
te
min
vir
my)
(Ek
soek
'n
ryk
man
wat
mooi
na
my
kan
kyk)
(Sodat
ek
vorentoe
ander
mans
mooi
kan
lyk)
Ek
soek
goud
en
diamante
...
diamante
Goud
en
diamante
...
blink
aan
albei
kante
Goud
en
diamante
...
diamante
Goud
en
diamante
...
blink
aan
albei
kante
Goud
en
diamante
...
diamante
Goud
en
diamante
...
blink
aan
albei
kante
Dis
haar
skuld
sy't
dit
gedoen
aan
haarself
Ek
het
mos
gefokken
gepraat
maar
niks
het
help
Bart
maak
oop
die
fokken
deur
Yes,
Jannie,
what's
up,
is
iets
verkeerd?
Praat
help
mos
fokkol,
Jannie
slaan
vir
Bart
plat
As
hy
wegkruip
trek
die
bloed
oor
die
mat
Hy
slaat
vir
Bart
nog
een
keer
toe
hy
try
retreat
En
dra
hom
oor
sy
skouer
gooi
hom
op
die
backseat
(Die
laaities
is
mooi
maar
te
min
vir
my)
(Ek
soek
'n
ryk
man
wat
mooi
na
my
kan
kyk)
(Sodat
ek
vorentoe
ander
mans
mooi
kan
lyk)
Ek
soek
goud
en
diamante
...
diamante
Goud
en
diamante
...
blink
aan
albei
kante
Goud
en
diamante
...
diamante
Goud
en
diamante
...
blink
aan
albei
kante
Goud
en
diamante
...
diamante
Goud
en
diamante
...
blink
aan
albei
kante.
1 Bloubek
2 Trouble in Paradys
3 Ode to You
4 Fok Fokkity Fok
5 Fee Fi Fo Fum
6 Stuck in Limbo
7 Bring Your Friends
8 Attack Kill Destroy
9 Sannie Se
10 Dans Met My
11 Veilig
12 Staan Op
13 Byellville - Acoustic Version
14 Dis Befok
15 Tema Van Jou Lied
16 Dans Dans Dans [feat. Francois Van Coke] - Acoustic Version
17 Katerien - Acoustic Version
18 Die Kruispad
19 Eksie Ou - Acoustic Version
20 Hard Partytjie Hou [feat. Francois Van Coke] - Acoustic Version
21 I Miss - Acoustic Version
22 Tussen Stasies [feat.Pierre Greeff] - Acoustic Version
23 Last Laugh - Acoustic Version
Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.