paroles de chanson Ek Sny Dit Af - Jak De Priester
Wie
is
jy?
Wat
met
my
dogter
wil
vry?
Haar
die
wêreld
beloof
Aan
haar
hart
wil
beroof
En
jou
woorde
is
heuning
Maar
bly
agter
daai
reling
Wie
is
jy?
Wat
met
'n
motorfiets
ry?
En
my
dogter
verlei
Want
jou
lyf
is
gesny
Het
jy
n
benul?
Is
jy
lief
vir
jou
Want
ek
sny
dit
af,
af,
af
Ons
Rotweiller
blaf,
blaf,
blaf
Dan
hang
ek
dit
op,
op,
op
Terwyl
dit
nog
klop,
klop,
klop
Ek
waarsku
net
vriendelik!
Ek
waarsku
net
mooi!
Wie
is
jy?
Wat
in
'n
goeie
huis
bly?
Sê
jy!
Wat
hier
wil
kom
kuier?
My
dogter
se
vryer
Sien
jy
hierdie
duim?
Jy
pie-pie
nog
skuim
Wie
is
jy?
Wat
'n
graad
kon
kry?
Jy
weet
dan
nog
niks
nie
Het
nie
die
wêreld
gesien
nie
Sien
jy
hierdie
'gun!'
I
think
you
should
'run'
Want
ek
sny
dit
af,
af,
af
Ons
Rotweiller
blaf,
blaf,
blaf
Dan
hang
ek
dit
op,
op,
op
Terwyl
dit
nog
klop,
klop,
klop
Ek
waarsku
net
vriendelik!
Ek
waarsku
net
mooi!
(Take
it
away
boys)
Asseblief
tog
my
kind
Die
liefde
is
blind
Ek
sal
namens
jou
dink
Ek
sal
vir
jou
besluit
Maar
sê
vir
daai
'Playboy'
Jou
pa's
by
die
huis!
En
hy
sny
dit
af,
af,
af
Ons
Rotweiller
blaf,
blaf,
blaf
Dan
hang
ek
dit
op,
op,
op
Terwyl
dit
nog
klop,
klop,
klop
Ek
waarsku
net
vriendelik!
Ek
waarsku
net
mooi!
Ja
ek
sny
dit
af,
af,
af
Ons
Rotweiller
blaf,
blaf,
blaf
Dan
hang
ek
dit
op,
op,
op
Terwyl
dit
nog
klop,
klop,
klop
Ek
waarsku
net
vriendelik!
Ek
waarsku
net
mooi!

1 Hey Christine
2 Reënboog Oor Suid-Afrika
3 Drankensberge Liefde
4 Rigtinglose Mense
5 Soen Die Reën (feat. Steve Hofmeyr)
6 Alles Vir Liefde
7 As Is Verbrande Hout
8 Vriendskap Se Water
9 Rose & Jack
10 Kleinmond Gedig
11 Stuur Liefde Aan Ou Toks
12 Niemand Neem Hul Kwalik
13 Bo Blink Boogie Woogie (feat. Charl Du Plessis)
14 15 Jaar Met Klavier En Kitaar
15 Boervrou (Vir Ma)
16 Mika Se Song
17 Halleluja Kersfees
18 Ek Sny Dit Af
Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.