Jan Blohm - Lyfie paroles de chanson

paroles de chanson Lyfie - Jan Blohm



Jou asem is vaag hier op my lyf vanaand
Die son het verdwyn my loodraam
My hart is bewolk en jou siel verlang
Lady styf hier aan my sy
Skerms laat ons uit
Die onwete weer
Skerm my hart alleen na
En in my drome sien ek hoe jy loop
Los my maar net hier alleen
Kom jou lyf hier neer
Kom jou lyfie neer
Tweede vers:
'N donker wolk kom bo my en jou
Die aarde draai te stadig vir jou vrou
So wonder ek of jy my onthou
Die hart' s gegeur om op te vou
En my neer, my langs jou neer
Dis aan jou wat ek wil vasklou vrou
Draai my hart en draai my saam met jou
Los my nooit weer hier alleen



Writer(s): Jan Blohm


Jan Blohm - 7 Jaar
Album 7 Jaar
date de sortie
15-03-2013




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.