Jan de Wet feat. Die Lofkleuters - Jona paroles de chanson

paroles de chanson Jona - Jan de Wet feat. Die Lofkleuters




Jona gaan na Nineve
Maar hy wou nie luister nie
Hy vaar toe na Tarsis toe
Op 'n grote skip
Daar kom toe 'n storm aan
(groter as groot orkaan)
Jona val toe in die see
Toe sluk 'n vis hom in
(Gulp, hmmm hmm)
Jona is toe baie spyt
Die vis spoeg gou vir Jona uit
Die Here toe weer 'n keer
"Gaan aan na Nineve"
"Ja, Here ek sal dan maar gaan"
Slof slof stap ou Jona aan
Al die pad na Nineve
Omdraai kan hy nie
Hy toe vir almal daar
"God het julle lief, dis waar"
Die mense was toe baie bly
Toe hul die boodskap kry



Writer(s): Jan De Wet


Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.