Jay - As Ek Val paroles de chanson

paroles de chanson As Ek Val - Jay



Met elke tree
Wat jy gee
Is ek reg lanks jou
Al is jy hier
Al is jy ver
Bly ek naby jou
En ek wonder hoe weet jy
Dat ek ook kan seerkry
Ek voel jou lyf
Voel jou hart
Wat hier teen my klop
Dis in jou
Dis net jy vir wie ek sal baklei
Jy ken my verlede
Maar dit staan in die hede
En as ek val sal ek weer kan opstaan
Sal ek weer kan aangaan
In ′n wêreld sonder jou
Want jy is alles wat
Wat vir my saakmaak
Dis jy wat my hart raak
En ek belowe jou
Ek dit nou
Saam met jou wil ek oud raak



Writer(s): christoph kotze, ewald coleske


Jay - Dis Hoe Ons Rol
Album Dis Hoe Ons Rol
date de sortie
30-04-2013




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.