Jay - Is Ek Nie Die Een paroles de chanson

paroles de chanson Is Ek Nie Die Een - Jay



Is ek nie die een wat jou hart, kan laat smelt, as ek aan jou vat?
Is ek nie die een wat jy weet, jy wil hê?
Dans met my, voor die ritme ons kom kry.
Jou nie van my lyf afkry nie.
Al is ek nie die een vir jou nie.
Dit lyk vir my, asof jy die boodskap kry.
As jy my met jou verlei.
Is ek nie dalk die een vir jou nie?
Ek vertrou nie meer my hartklop nie.
Maar ek kan jou nie alleen los nie.
Is ek nie die een wat jou hart, kan laat smelt, as ek aan jou vat?
Is ek nie die een wat jy voel, is bedoel, om aan jou te raak?
Is ek nie die een wat jy wens, om weer iets in jou wakker maak.
Is ek nie die een wat jy weet, jy wil hê?
Wys vir my, of ek ooit jou hart sal kry.
Of is dit na vanaand verby?
En ek is nie een vir jou nie.
Maar vir my.
Voor die oggend ons kom kry.
Is daar darem 'n bietjie hoop vir my?
Of is ek nie een vir jou nie?
Ek voel wel nie meer my hartklop nie.
Maar ek kan jou nie alleen los nie.
Is ek nie die een wat jou hart, kan laat smelt, as ek aan jou vat?
Is ek nie die een wat jy voel, is bedoel, om aan jou te raak?
Is ek nie die een wat jy wens, om weer iets in jou wakker maak.
Is ek nie die een wat jy weet, jy wil hê?
Ek wil jou nie net vanaand vashou.
Ek soek meer as net 'n aand met jou.
Want vanaand is jy, jy die een wat ek by my wil hou.
Is ek nie die een wat jou hart, kan laat smelt, as ek aan jou vat?
Is ek nie die een wat jy voel, is bedoel, om aan jou te raak?
Is ek nie die een wat jy wens, om weer iets in jou wakker maak.
Is ek nie die een wat jy weet, jy wil hê?
Is ek nie die een wat jy weet, jy wil hê?



Writer(s): Arnold Coleske, Ewald Coleske, Jaco Du Plessis, Riana Nel


Jay - Solo
Album Solo
date de sortie
13-07-2010




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.