Johannes Kerkorrel - Die Ander Kant paroles de chanson

paroles de chanson Die Ander Kant - Johannes Kerkorrel



Ons gaan uit hierdie stad ontsnap
Genadelose strate gaan ons agter los
Want die stad se hart het ys geword
En niks wat hy gee
Kan ons meer fasineer
Dis die ander kant,
Dis die ander kant
Die ander kant vannaand
Die ander kant van die stad
Die ander kant van my hart
Die ander kant vannaand
Die stad is nie vir dromers nie
En al sy geheime is uit gelap
En dis verkoop, gekoop en dis uit verkoop
En al wat dit vat is om van voor te begin
Aan die ander kant,
Dis die ander kant
Die ander kant vannaand
Die ander kant van die stad
Die ander kant van my hart
Die ander kant vannaand
Weet jy wat ek bedoel?
Weet jy wat ek bedoel?
As ek dat ons nooit weer terug draai nie
Dis die ander kant van die stad
Die ander kant van my hart
Die ander kant vannaand



Writer(s): Ralph John Rabie


Johannes Kerkorrel - Die Ander Kant
Album Die Ander Kant
date de sortie
29-09-2000




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.