Juanita du Plessis - Lief Vir Jou paroles de chanson

paroles de chanson Lief Vir Jou - Juanita du Plessis



Jy't jou hele hart aan my toevertrou
Dis die mooiste geskenk tussen my en jou
En ek sal alles doen om jou gelukkig te maak
Jy hoef nooit te wonder hoe ek voel
Want my hele hart is vir jou bedoel
Ek wil die hele wêreld moet weet
Oor die wye vlaktes oor die kranse wat 'n antwoord gee
Na die hoogste hemel wil ek skree
Ek is lief vir jou, so lief vir jou
Mag elke eggo jou herinner dat jy nooit vergeet
Mag jy onthou en altyd weet
Ek is lief vir jou, so lief vir jou
Ons sal nooit kan weet wat môre bring
Maar dis 'n lewenslied wat ons saam kan sing
Kom ons gaan haal elke ster wat wink
Ek sal dit elke dag dat jy dit hoor
Want sonder jou by my bly niks meer oor
Ek wil die hele wêreld moet weet
Oor die wye vlaktes oor die kranse wat 'n antwoord gee
Na die hoogste hemel wil ek skree
Ek is lief vir jou, so lief vir jou
Mag elke eggo jou herinner dat jy nooit vergeet
Mag jy onthou en altyd weet
Ek is lief vir jou, so lief vir jou
So lief vir jou
Oor die wye vlaktes oor die kranse wat 'n antwoord gee
Na die hoogste hemel wil ek skree
Ek is lief vir jou, so lief vir jou
Mag elke eggo jou herinner dat jy nooit vergeet
Mag jy onthou en altyd weet
Ek is lief vir jou, so lief vir jou



Writer(s): Theo Kgosinkwe, Godfrey Pilane, Kurt Darren


Juanita du Plessis - Toe Staan Die Wêreld Stil
Album Toe Staan Die Wêreld Stil
date de sortie
29-06-2015




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.